Joomla extensions and Joomla templates by JoomlaShine.com

Kalender

« < February 2010 > »
S M T W T F S
31 1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 1 2 3 4 5 6

Nuusflits!

Jacques en Jenny Nel het goedgunstiglik aangebied om nuwe immigrante te help met een week se akkommodasie. Skakel hulle gerus by 041 888 0181.

 
Tuisblad
Welkom
 
 ACKA Logo
 

Welkom by die Afrikaanse Christen Kerk van Australië - Gold Coast

 

Die Afrikaanse Christen Kerk - Gold Coast nooi iedere en elke Christen om saam met ons Jesus Christus te dien in 'n omgewing waar ons gemaklik kan wees tussen gemeentelede wat ons taal en kultuur deel.
 
Ons het die eerste vyf Sondae, soos die eerste gemeentes van Handelinge as 'n huiskerk bymekaar gekom.
 
Op 1 Junie 2008 het ons egter formeel die gemeente gestig.  Ons ontmoet elke Sondag, om 09h00 the Ashmore State Primary School (klik hier vir aanwysings) vir die erediens onder leiding van Ds. Danie Venter.
 
 
 
 
 
 
Die Kerkie